Skip to content

Laai jou gratis 2018 Wêreldwaarnemingslys-Gebedskaart af!

Die Geopende Deure Wêreldwaarnemingslys vir 2018 is onlangs bekendgestel. Laai dus gerus jou gratis kopie van die Wêreldwaarnemingslys-gebedskaart af, wat aandui waar Christene die ergste vervolg word om die wêreld heen.

Dit is hoekom jy die Wêreldwaarnemingslys-gebedskaart nodig het…

  • Sodat jy die lewens van vervolgde Christene voor God kan bring, wat ons gebede aanhoor en beantwoord.
  • Om jouself toe te rus met die hulpbronne om sterk te staan saam met die vervolgde Kerk gedurende die jaar wat voorlê.
  • Sodat jy jou kerk, familie, vriende en Christenbure kan aanmoedig om te bid en om hul liefde te betoon aan verdrukte Christenfamilies.

Jou gratis 2018 Wêreldwaarnemingslys-gebedskaart sal per epos aan jou gestuur word wanneer jy die vorm hieronder voltooi. Ons hoop jy sal saam met ons begin bid vir vervolgde gelowiges om die wêreld vandag!

[/vc_column][/vc_row]

Oops! We could not locate your form.

Back To Top
Soek