Kontak ons
Vra vir 'n Geopende Deure-besoek
Indien jy ʼn besoek van Geopende Deure af wil reël vir jou kerk, sel- of kleingroep, kontak ons asseblief. Ons sal jou in aanraking plaas met die regte Geopende Deure-areabestuurder in jou streek.
Elkeen van ons Areabestuurders het al Christene in geslote lande besoek en kan met gesag praat oor die situasie waarin vervolgde Christene hulself bevind.