Skip to content

Staanop Afrika

Christene in sub-Sahara-Afrika staar gewelddadige vervolging in die gesig op 'n skaal wat nog nooit tevore gesien is nie.

Hulle doen ʼn beroep op ons om saam met hulle teen hierdie vervolging te staan.

Sal jy vandag saam met jou vervolgde broers en susters staan?

Hoe jy 'n impak kan maak

Jou ondersteuning is belangrik

Teken die petisie
Gee

Wat is Arise Africa?

Dit is ʼn uitnodiging aan jou: Verenig met ons broers en susters in sub-Sahara-Afrika en staan ​​op teen gewelddadige vervolging.

Dit is ʼn vierjaarveldtog wat daarop gemik is om:

  • Volgehoue bewustheid te skep oor die probleem van ekstremistiese geweld en die impak daarvan op Christene in sub-Sahara-Afrika.
  • Mense soos jy aan te moedig om aktief te bid en hulle teen gewelddadige vervolging uit te spreek.
  • Vier miljoen vervolgde Christene in Afrika geestelik, fisies en emosioneel te ondersteun.
Lees die LOMÉ-VERKLARING OOR DIE LOT VAN CHRISTENE IN SUB-SAHARA AFRIKA
Nuutste nuus en stories
View all
View Post

Vanuit die hart

Wat is die probleem?

Uit elke 10 Christene wat vir hul geloof vermoor word, is nege daarvan in sub-Sahara Afrika.

Christene in dié streek word vervolg op ʼn skaal wat nog nooit tevore gesien is nie. Moord, marteling en ontvoering is ʼn alledaagse bedreiging. Islamitiese ekstremiste wil die Kerk vernietig en gebruik ondenkbare geweld.

Wat gebeur, is ongekend en verwoes lewens. Die Kerk se voortbestaan is in gevaar – tensy ons optree.

Beantwoord hulle oproep deur jou geskenk

Verwante veldtogte en gebeure

Veldtogte

Geheime gelowiges

Sien meer
Back To Top
Soek