KENIA
#40
Streek | Afrika | |
Leier | President Uhuru Kenyatta | |
Bevolking | 50 951 000 | |
Christen | 82% | |
Meederheidsgeloof | Christen (Islam in die noordooste en kusgebiede) | |
Regering | Republiek | |
Ranglysposisie | 40 | |
Punte | 61 | |
Vorige Ranglysposisie | 32 | |
Vorige Punte | 62 |
Die Islamitiese ekstremiste groep, Al-Sjabaab, is verantwoordelik vir die meeste vervolging in Kenia. Met ʼn tuisbasis in Somalië, maak hulle Christene dood, vernietig kerke en forseer Christene om van hul huise te vlug. Bekeerlinge van Islam tot Christenskap kan erge druk van hul families verwag, insluitend dwanghuwelike, die teistering van kinders, en om onterf te word. In sommige plekke kan dit gevaarlik wees om kerke te bou of in kerke te ontmoet.
Bid: Veral vir Christene wat in die noordooste van Kenia bly waar vervolging meer algemeen voorkom.