skip to Main Content

VERENIGDE ARABIESE EMIRATE

#45
Streek Midde-Ooste
Leier President Khalifa bin Zayid Al-Nuhayyan
Bevolking 9 542 000
Christen 13%
Meederheidsgeloof Islam
Regering Federasie
Ranglysposisie 45
Punte 58
Vorige Ranglysposisie 40
Vorige Punte 58

In die Verenigde Arabiese Emirate het Islam ʼn invloed op die daaglikse lewe. Christene mag nie hul geloof in die openbaar uitleef nie. Hulle sal ook gestraf word indien hulle betrap word dat hulle ander van die Evangelie vertel. Christelike burgers van die VAE kan gedeporteer word indien hul die Evangelie verkondig. Hulle word ook ingeperk in hul lofprysing, want die regering oefen sensuur uit op aanlyninhoud met ʼn Christelike fokus.

Prys: Die Here vir die baie mense wat Hom leer ken deur drome en visioene.

Skenk Nou
Laai Gebedsskyfies af

ONLANGSE NUUS

Back To Top
×Close search
Soek