skip to Main Content

SRI LANKA

#46
Streek Suid-Asië
Leier President Maithripala Sirisena
Bevolking 20 950 000
Christen 9%
Meederheidsgeloof Boeddhisme
Regering Republiek
Ranglysposisie 46
Punte 58
Vorige Ranglysposisie 44
Vorige Punte 57

Christene en Moslems word steeds vervolg deur Boeddhistiese ekstremiste. Honderde Christenfamilies is steeds ontwortel en sukkel om te oorleef. Enige iemand wat tot Christenskap bekeer, word gesien as verraaiers van hul families en gemeenskap. Nuwe gelowiges word dikwels geteister, teen gediskrimineer en baie ervaar selfs gewelddadige vervolging. Baie kerke is gevra om toe te maak.

Bid: Vir versoening tussen verskillende godsdienstige- en etniese groepe in Sri Lanka.

Skenk Nou
Laai Gebesdsskyfies af
Back To Top
×Close search
Soek