skip to Main Content

Asia Bibi verlaat Pakistan

Asia Bibi het Pakistan uiteindelik verlaat en is veilig in Kanada saam met haar familie wat reeds in die land is, nadat hulle asiel toegestaan is. Asia, ʼn eggenoot en ma, was vir agt jaar in die dodeselle op valse…

Lees verder

Asia Bibi is uiteindelik vry!

Asia Bibi is in Oktober verlede jaar belet om Pakistan te verlaat, nadat appèl aangeteken is teen haar onskuldigbevinding, en vryspraak van ʼn doodsvonnis op aanklag van godslastering. Prys die Here, dat die Pakistanse Hooggeregshof op 29 Januarie 2019 haar…

Lees verder

Asia Bibi het dringende gebed nodig

Toe die Pakistanse Hooggeregshof op die 13de Oktober aangekondig het dat Asia (Aasiya) Bibi, wat vir meer as agt jaar in die dodeselle deurgebring het, dadelik vrygelaat word, , “was ons almal bevry,” het ʼn plaaslike Christen gesê. Ongelukkig het…

Lees verder

Pakistanse Christen-skoonmaker sterf by die werk

In Pakistan word talle Christene gedwing om beroepe te beoefen wat vernederend is, omdat hulle beskou word as “onrein” of as deel van die “laagste Hindoekaste” – wat oorgedra is vanuit Indië, gedurende die Britse koloniale tydperk. (Baie mense vanuit…

Lees verder

Paasnaweek-bomaanval dood 65 mense in Lahore, Pakistan

Op Sondag, 27 Maart, is 65 mense gedood toe selfmoordbomaanvallers ploftoestelle gemonteer het op die pretparkritte by die Iqbal-park, in Lahore, Pakistan. ʼn Militante groep, wat hulself met die Islamitiese Staat (IS) assosieer, het verantwoordelikheid vir hierdie aanval aanvaar. Op…

Lees verder
Back To Top
Soek