Opgesluit oor ‘n Facebook-plasing
Christendom het diep wortels in Egipte (gelys as #16 op die Geopende Deure Wêreldwaarnemingslys*) wat reeds eeue voor die koms van Islam in Noord-Afrika gevestig is. Vandag is Islam die meerderheidsgeloof in Egipte met ongeveer 90% van die bevolking wat…