skip to Main Content

GEBEDSVERSOEK: Dringende gebed vir pastore in Indië

Verlede week, 7 Maart 2022, is Pastoor Yalam Shankar van Anganpalli, in die Bijapur Chhattisgarh distrik in Indië, se liggaam langs sy huis gevind. Hy is vermoor. In die afgelope maande het hy gereelde geskrewe waarskuwings ontvang.    In Januarie vanjaar…

Lees verder

Waar die hart van Jesus is…

“Salig is die wat arm van gees is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele. Salig is die wat treur, want hulle sal vertroos word. Salig is die sagmoediges, want hulle sal die aarde beërwe. Salig is die…

Lees verder

Wat doen jy as alles hopeloos lyk?

Met alles wat in die wêreld aangaan, ervaar talle mense – gelowiges en ongelowiges – trauma, beproewings, armoede en vervolging op elke denkbare gebied. Die Covid-19-pandemie maak die lewe nie net moeilik vir burgers en die wêreldwye ekonomie nie, maar het ook tot gevolg dat baie mense hulpeloos en kwesbaar voel.   Ons reaksies verskil – sommige bly stil, sommige word…

Lees verder
Back To Top
Soek