‘I PRAY THERE WILL BE NO TERRORISTS SO WE CAN LIVE IN PEACE.’ An Iraqi boy’s Christmas wish. (Slegs in Engels beskikbaar)
‘I pray there will be no terrorists so we can live in peace’ by Open Doors on Exposure
‘I pray there will be no terrorists so we can live in peace’ by Open Doors on Exposure
A day in Karamles by Open Doors on Exposure
For the first time since ISIS drove out all the Christians from Iraq’s Nineveh Plain in 2014, the Christian town of Qaraqosh celebrated Easter this year after many of its Christian families returned. 29-year-old Noor, an architect, is one of…
In aanloop tot die voorlegging van die Een Miljoen Stemme van Hoop-petisie aan die Verenigde Nasies, bied Geopende Deure op Saterdag, 9 Desember ʼn gebedsbyeenkoms in New York aan. Alhoewel hierdie geleentheid in New York plaasvind, doen ons ʼn beroep…
Deur jou stem by te voeg, ondersteun jy Christene soos Noeh en sy familie – om ʼn toekoms te hê en om getuies op die frontlinies van ons geloof te wees.
Beeldmateriaal slegs in Engels beskikbaar
Op 24 Oktober 2017, het gevegte tussen Irakese en Koerdiese magte uitgebreek in en om die Christendorpe Telskuf, Bakufa, en Batnaya. As gevolg hiervan is twee tienerseuns, van 12 en 14 jaar, ondermeer gewond. Daarmee saam het sowat 850-900 Christenfamilies…
(Content only available in English) Since the start of the war, stories of refugees fleeing from the conflict in the Middle East have come to light. Among the refugees are many Christians and other minorities that have fled the Middle…
Daar word berig dat Karamles, Qaraqosh en Bartella onlangs bevry is uit die greep van die Islamitiese Staat. Ontwortelde kerkleiers wat in Erbil woon, het hul onlangs-bevryde tuisdorpies gaan besoek. Hulle is van die eerstes, wat nie vegters is nie,…