Nuwe navorsing wys ernstige wêreldwye toename in die vervolging van Christene
Afganistan is ná die Taliban-oorname die gevaarlikste plek om ʼn Christen te wees Geopende Deure Internasionaal het sy 2022 Wêreldwaarnemingslys (WWL) op 19 Januarie bekendgestel. Hierdie lys word jaarliks saamgestel en bevat die top 50 lande waar Christene die ergste…