Die “onsigbare” geslagsgebaseerde godsdienstige vervolging van vroue
Die Taliban-oorname in Afghanistan, dwelmverwante godsdienstige vervolging en die Covid-19-impak is sommige van die belangrikste faktore wat ʼn vinnig groeiende, dikwels “onsigbare” pandemie van geslagsgebaseerde geweld, ontvoering en mensehandel aanvuur, wat op Christen-vroue en -meisies regoor die wêreld gemik is.…