Bid vir Rohingya’s wie se huise afgebrand het
In die vroeë oggendure van Donderdag, 14 Januarie, het minstens 500 huise by die Noyapara Rohingya-kamp in Bangladesj afgebrand wat aan Rohingya’s, insluitende Christene, behoort. Die presiese oorsaak van die brand is steeds onbekend. Minstens 25 mense is beseer terwyl…