Kyk: Geheime gelowiges se vreugdevolle doop in Sirië
Ons het hierdie naweek die vreugde ervaar van ʼn byeenkoms in ʼn plaaslike kerk hier in Suid-Afrika. Ondanks Covid-19-regulasies, is vyf mense in die pragtige fasiliteit voor honderde kerkgangers gedoop as ʼn openbare aankondiging van hul geloof in Jesus. Dit…