skip to Main Content

GEBEDSNUUS: Magsooreenkoms bereik in Soedan

Na twee dae van samesprekings in Kartoem verlede week, het Soedan se Transitional Military Council (TMC) en die Forces for Freedom and Change (FFC), ʼn oorkoepelende burgerlike organisasie, op Vrydag, 5 Julie aangekondig dat hulle ʼn magsooreenkoms gesluit het om…

Lees verder

Bid vir die gespanne situasie in Sudan

Na maandelange betogings in Sudan is President Omar Hassan Ahmad al-Bashir in April van hierdie jaar omvergewerp. In die tussentyd het ʼn sogenaamde, Transitional Military Council (TCM), beheer oor die land geneem. Sedertdien plaas landsburgers druk op hierdie raad om…

Lees verder
Back To Top
×Close search
Soek