GEBEDSVERSOEK: Suid-Filippyne geruk deur twee bomontploffings.
Twee ontploffings het Jolo in die Suid-Filippyne gister, 24 Augustus 2020, net voor die middaguur getref. Minstens tien mense is dood in die ontploffings in Jolo, wat bekend is as ʼn sterk vesting van die Abu Sayyaf-groep, wat affiliasies met…