Jongste nuus: Alvaro van Samarinda, Indonesië
Alvaro (nou 5) is een van die kinders wat beseer is tydens ʼn bomaanval in Samarinda, Indonesië op die die 13de November 2016. Hy het ernstige brandwonde opgedoen aan die helfte van sy kop, asook sy nek en hand. Alvaro…