skip to Main Content

‘n Brief van Jan Gouws

Beste Vriend/in van die vervolgde Kerk, Broer Andrew het op ʼn keer gesê, “Wanneer ons enige politiese of godsdienstige groep of nasie as die vyand sien, kan God se liefde ons nie bereik en oproep om iets daaromtrent te doen…

Lees verder

God se smokkelaar sterf

Broer Andrew, wie se geheime Bybelaflewerings agter die Ystergordyn tydens die Koue Oorlog aan hom die titel van “God se smokkelaar” besorg het en wat ʼn wêreldwye organisasie gestig het om vervolgde Christene te ondersteun, is op 27 September 2022…

Lees verder

Hou jou suster se hand vas

Ek onthou dat ek een keer ʼn storie by ʼn familiebyeenkoms gehoor het, waar my ouma ons vertel het hoe sy by die skool en in hul woonbuurt geboelie is. Sy is ʼn stil introvert met ʼn vriendelike en sagmoedige…

Lees verder
Back To Top
Soek