Kazakstan: Christene staar toenemende druk en beperkings in die gesig
Christene in Kazakstan staar toenemende beperkings, boetes en vervolging in die gesig as gevolg van ʼn wet op godsdiens wat in 2011 in werking getree het. Nikolai Levin, van die Akmola-streek in Kazakstan, is nog ʼn boete opgelê omdat hy…