Sentraal-Afrikaanse Republiek: Nuwe kabinet verkies
Volgens nuusagentskap, Reuters, het die nuutverkose president van die Sentraal-Afrikaanse Republiek, Faustin-Archange Touadera, ʼn eerste minister en ander lede van sy kabinet verkies. Touadera het ook samesprekings gevoer oor bilaterale betrekkinge tussen die Vatikaan en die Sentraal-Afrikaanse Republiek. Die nuutverkose…