Nog ‘n kerk in Algerië gesluit
Op 16 Oktober is nog ʼn kerk deur die owerhede in Algerië gesluit. Die kerk, wat in die Kabylie provinsie van Bejaia is, is al vir meer as 5 jaar aktief, en is ʼn lid van die Église Protestante d'Algérie…

Op 10 Junie het die goewerneur van Oran in Algerië toestemming gegee dat twee kerke in die provinsie mag heropen, nadat hulle tussen November 2017 en Februarie 2018 gedwing is om te sluit.. Rachid Seghir, wat die pastoor by die…
ʼn Nuwe gety is aan die opkom in Algerië… ʼn Sistematiese veldtog wat stadig en strategies, die geloofsregte van die landsburgers skend… En een waarop geen nuusagentskap ag gee nie. In die grootste land in Afrika identifiseer 99% van die…
Youssef Ourahmane, die leier van ʼn kerk in Algerië, het die sluiting van sy kerk, wat alreeds 20 jaar lank bestaan veroordeel. Plaaslike owerhede het verlede November die kerk gesluit omdat dit na bewering gebruik word om “onwettige Evangelies en…