Daniela’s Christmas. (slegs in Engels beskikbaar)
DANIELA’S CHRISTMAS by Open Doors on Exposure
DANIELA’S CHRISTMAS by Open Doors on Exposure
Christmas for indigenous families in Colombia by Open Doors on Exposure
"My future was to hold a gun" by Open Doors on Exposure
Op die aand van 9 Februarie is Pastoor Leider Molina (24) deur vyf geweerskote getref wat sy lewe vinnig tot ʼn einde geruk het. Die moord het plaasgevind toe die pastoor die kerk verlaat het na sy preek in die…
In Colombië gebruik guerrillas, weermagte en vervolgers seksuele geweld om diegene wat hulle doen en late teëstaan, te straf en te intimideer. Die gevolg is dat duisende vroue en kinders blootgestel word aan seksuele teistering. Pastoor Diego Cerquera*, sy vrou,…
Terwyl ʼn historiese skietstilstand ooreengekom is tussen die Colombiese regering en Colombië se grootste guerrilla-insurgensie, die FARC, spreek hierdie vredesooreenkoms nie die winsgewende bedryf van dwelmhandel in Colombië aan nie. Die BBC-nuusagentskap het op 23 Junie, 2016, berig, dat ʼn…