Tweede bomaanval, in twee weke, ruk Mogadisjoe in Somalië
Op die 28ste Oktober 2017, het Islamitiese ekstremiste van Al-Shabaab, ʼn bom laat afgaan in Somalië wat die lewens van 27 mense geëis het. Die aanval kom twee weke na ʼn dubbele bomaanval waarin meer as 350 mense in dié…