Gebedsversoek | Bid vir Katar terwyl die Wêreldbeker plaasvind
Die FIFA Wêreldbeker het op 20 November afgeskop in Katar, wat tans die 18de posisie op die Wêreldwaarnemingslys beklee. Duisende mense van verskillende nasies sal byeenkom om hul liefde vir sokker te vier – ʼn sport wat daarvoor bekend is…