Tadjikistan: Christene staar moontlike tronkstraf in die gesig
Sahat*, ʼn Gelowige vanuit ʼn Moslemagtergrond, is onlangs vrygelaat nadat hy deur ʼn polisiebeampte gearresteer is wat homself voorgedoen het as iemand wat belangstel in die Evangelie. Die beampte het gemaak of hy ‘n vreemdeling is, en Sahat uitgevra het…