Zemzem het jou gebede dringend nodig
Zemzem*, afkomstig van die Horing van Afrika, het in 2014 tot geloof in Jesus gekom, nadat sy ʼn Christen by die hospitaal ontmoet het tydens haar eerste swangerskap. Die gevolg was egter dat haar man van haar geskei het, haar…