GEBEDSFLITS: Bid hierdie Paasfees vir vervolgde Christene
Paasfees is die hoogtepunt op die Christen-kalender. Die Kerk regoor die wêreld vier dan die hoop van die opstanding, lig na die donkerte. Ongelukkig is dit ook ʼn tyd van verhoogde gevaar vir ons vervolgde familie in Christus. Christene is…