Minstens 50 mense dood in bloedbad deur gewapende mans by Nigeriese kerk
Die bedieningsorganisasie Geopende Deure, wat vervolgde Christene regoor die wêreld ondersteun, is geskok deur die bloedbad by ʼn kerk in suidwestelike Nigerië waarin minstens 50 mense dood is, talle beseer is en ʼn onbekende aantal mense ontvoer is – met…