skip to Main Content

Pastoor Andrew Brunson is vrygelaat!

ʼn Turkse hof het Vrydag, 12 Oktober die Evangeliese Presbiteriaanse pastoor, Andrew Brunson, skuldig bevind op aanklagte van terrorisme en spioenasie wat verband hou met ʼn mislukte staatsgreep in 2016 teen die Turkse President Recep Tayyip Erdoğan. Die hof het…

Lees verder

Gevange Amerikaanse pastoor verhoor geweier

Op 7 Oktober 2016, is Pastoor Brunson van die Verenigde State (VSA) gevange geneem deur die Turkse regering vir aktiwiteite wat volgens hulle, ʼn nasionale veiligheidsrisiko ingehou het. Vyftien maande later, is hy steeds in aanhouding. Sy prokureur word steeds…

Lees verder
Back To Top
Soek