Bejaarde vrou vir 10 dae lank ondervra
Gedurende Desember verlede jaar is Ruhsari Kamberi (65), saam met vier ander vroulike Christenbekeerlinge, by haar woning in hegtenis geneem deur lede van die Iraniese Intelligensiedienste. Hulle het haar woning deursoek en selfone, Bybels en ander Christelike materiale gekonfiskeer, waarna…