Libië: Een van dié gevaarlikste plekke in die wêreld om ʼn Christen in te wees
Die aanhoudende wetteloosheid in Libië, maak dit “een van dié gevaarlikste plekke in die wêreld om ʼn Christen in te wees,” volgens ʼn nuwe verslag deur die navorsingspan van Geopende Deure se Wêreldwaarnemingslys. Hierdie maand is dit vyf jaar sedert…