Mali: 20 Gyselaars Sterf in die Aanval op die Radisson Blu Hotel
Gewapende mans het vroeg Vrydagoggend die Radisson Blu-hotel, wat gereeld deur buitelanders besoek word, in Bamako, die hoofstad van Mali, aangeval terwyl hulle Islamitiese krete uitgeskree het. Nadat Malinese troepe die hotel bestorm het, is ʼn groot aantal gyselaars vrygelaat.…