VN-verslag dui op ʼn sterker greep deur die Islamitiese Staat op Libië
Reuters berig dat volgens ʼn verslag deur die Verenigde Nasies, die Islamitiese Staat (IS) sy greep…
Paasnaweek-bomaanval dood 65 mense in Lahore, Pakistan
Op Sondag, 27 Maart, is 65 mense gedood toe selfmoordbomaanvallers ploftoestelle gemonteer het op die pretparkritte…
Verhoogde druk op Soedanese Christene namate ontmoetingsplekke gesluit word
Soedanese owerhede het die ontmoetingsplekke van Christengemeentes, wat die vlugtelinggemeenskap dien, in die hoofstad van Khartoem,…
Godsdiensvryheid in Nigerië onder bedreiging namate Boko Haram hul wreedheid voortsit
Die toename in Boko Haram se gebruik van selfmoordbomaanvallers tydens onlangse aanvalle in Nigerië en die…
Bangladesj: Pastors Ontvang Doodsdreigemente
Tien Christenpastors, in die Rangpur-distrik van noordelike Bangladesj, het op 25 November doodsdreigemente ontvang. Die anonieme…
Mali: 20 Gyselaars Sterf in die Aanval op die Radisson Blu Hotel
Gewapende mans het vroeg Vrydagoggend die Radisson Blu-hotel, wat gereeld deur buitelanders besoek word, in Bamako,…






