Egipte: Kommerwekkende tekens van onstabiliteit – bid asseblief!
21 Oktober 2016
Bid asseblief vir die land van Egipte; baie Egiptenare se harte is vasgevang in ʼn wurggreep…
Laos – Christenpa aangerand omdat hy ʼn Bybel besit
12 Oktober 2016
ʼn Kort rukkie nadat Dennis* en sy vrou, wat stamgebonde Christene is, die geboorte van hulle…
Nigerië: Bid vir Esther wat ontsnap het van Boko Haram
19 September 2016
Esther* was een van die meisies van die Chibok Hoërskool in Nigerië wat in April 2014…
Oesbekistan: Die president van Oesbekistan het gesterf
7 September 2016
Die president van Oesbekistan, Islom Karimov, het op die ouderdom van 78 gesterf. Die Oesbeekse owerhede…
Nigerië: ʼn Nigeriese student se barmhartige daad ontketen geweld
1 September 2016
Tajudeen het nie verwag dat sy hulp aan ʼn medestudent tot die dood van agt mense…
Soedan: Sewe aanklagtes teen Soedanese pastore na maandelange onwettige gevangehouding
25 Augustus 2016
Na agt maande van regsonsekerheid, het Soedan uiteindelik pastore Hassan en Kuwa van ten minste sewe…