Egipte: Islamitiese staat onderneem om dié land se Christene uit te wis
Die Islamitiese Staat (IS) het ʼn paar weke gelede ʼn video vrygestel waarin hulle onderneem om Egipte se Christene uit te wis en “Kaïro te bevry”. Inwoners van Al-Arish, ʼn dorp in noordelike Sinai, het oor ʼn tydperk van twee…