Colombië: Wie erf die FARC se kriminele ekonomieë nou dat ʼn vredesooreenkoms gesluit is?
Terwyl ʼn historiese skietstilstand ooreengekom is tussen die Colombiese regering en Colombië se grootste guerrilla-insurgensie, die…
Irak: Dodelikste bomaanval in byna 10 jaar
Een week nadat Irakkese magte die stad van Fallujah uit die mag van die Islamitiese Staat…
Egipte: Vliegongeluk, opstand en ʼn afname in populariteit
Die onlangse gebeurlikhede van polisielede wat doodgemaak is, die ‘Egypt Air’-vliegongeluk en die tronkstraf wat opgelê…
Kazakstan: Christene staar toenemende druk en beperkings in die gesig
Christene in Kazakstan staar toenemende beperkings, boetes en vervolging in die gesig as gevolg van ʼn…
Sentraal-Afrikaanse Republiek: Nuwe kabinet verkies
Volgens nuusagentskap, Reuters, het die nuutverkose president van die Sentraal-Afrikaanse Republiek, Faustin-Archange Touadera, ʼn eerste minister…
Reeds 730 dae: Chibok-ouers nog steeds in die duister oor waar hul dogters is
Op 14 April, 2016, sal dit twee jaar wees sedert Boko Haram meer as 200 meisies…






