skip to Main Content

Een jaar van gevangenskap vir Leah Sharibu

Die 19de Februarie merk een jaar sedert die ontvoering van Leah Sharibu (15) en 109 ander meisies deur Boko Haram vanaf die Dapchi Sekondêre Skool in Nigerië se noord-oostelike Yobe-staat. Vyf meisies is na bewering in aanhouding dood terwyl die…

Lees verder

Ontvoerde Boko Haram slagoffer gespot

Ester* was 17-jaar oud toe Boko Haram haar, en ander vroue in Oktober 2015 ontvoer het. Terwyl sy in aanhouding was, het sy konstante druk in die gesig gestaar om haar geloof te versaak, en is sy ook tragies, verskeie…

Lees verder
Back To Top
×Close search
Soek