Skip to content

14 Mei 2025

  • Corrin Durrheim

IRAK - Bid vir Irakse gelowiges wat die eerste en enigste Christene in hul families is. Bid vir innerlike krag terwyl hulle ondersoeke en vyandigheid in die gesig staar, en vir sensitiwiteit vir Geesgeleide geleenthede om ander van Jesus te…

Lees verder

13 Mei 2025

  • Corrin Durrheim

IRAK - Bekeerde Moslems is Irak se kwesbaarste Christelike gemeenskap, wat vatbaar is vir familieverwerping, werksdiskriminasie en selfs fisiese geweld. Bid vir geleenthede vir hierdie volgelinge om samesyn met ander Christene te hê.

Lees verder

12 Mei 2025

  • Corrin Durrheim

IRAK - Bid vir ons plaaslike vennoot wat projekvoorstelle bestudeer vir mikroleningsprojekte vir Irakse Christene wat finansieel sukkel. Vra God vir wysheid en onderskeidingsvermoë vir die vennote wat hierdie lenings oorweeg en toestaan.

Lees verder

11 Mei 2025

  • Corrin Durrheim

MIANMAR - Bid vir God se voorsiening en genade teenoor pastoor Myint en sy vrou. Hulle gesondheid is swak. Bid vir hulle genesing en ook vir hulle kinders, wat saam met hul ouers vervolging en pyn ervaar.

Lees verder

10 Mei 2025

  • Corrin Durrheim

MIANMAR - May vra ons om te bid: “Baie gelowiges word weens die oorlog en vervolging ontwortel, en ons het kontak met hulle verloor. Bid asseblief dat hulle getrou sal bly aan Jesus.”

Lees verder

9 Mei 2025

  • Corrin Durrheim

MIANMAR - Bid saam met pastoor Myint* en sy vrou, May*. Hulle het alles verloor as gevolg van hul passie om die Evangelie te deel. Plaaslike dorpenaars – bemagtig deur die staatsgreep – het hul huis vernietig en hul familie…

Lees verder

8 Mei 2025

  • Corrin Durrheim

MIANMAR - het deelgeneem aan vervolgingsoorlewings opleiding wat deur Geopende Deure-vennote gelei is. Vra God om ons vennoot, pastoor David*, te seën, wat ver gereis het om hulle te leer hoe om op ʼn Bybelse manier te reageer wanneer hulle…

Lees verder

7 Mei 2025

  • Corrin Durrheim

MIANMAR - Moe Moe*, ʼn gelowige van Kayah-staat, is herhaaldelik weens die geweld ontwortel. “Dit is uitdagend om elke keer te vlug,” sê sy. Bid vir vrede en deursettingsvermoë vir jou suster.

Lees verder

6 Mei 2025

  • Corrin Durrheim

MIANMAR - Pastoor Mun* is ook gedwing om uit sy gemeenskap te vlug. “Ons moet ons huise verlaat vir ons veiligheid. Ons kan nie meer na ons kerke toe gaan nie,” sê hy. Bid vir leiding terwyl hy onderskei wat…

Lees verder

5 Mei 2025

  • Corrin Durrheim

MIANMAR - Ten spyte daarvan dat hy ontwortel is, is pastoor Yang passievol daaroor om ander ontwortelde gelowiges te dien en die Evangelie met hulle te deel. Hy het ʼn vennootskap met Geopende Deure aangegaan om noodsaaklike ondersteuning aan vervolgde…

Lees verder
Back To Top
No results found...