Skip to content

9 Mei 2025

  • Corrin Durrheim

MIANMAR – Bid saam met pastoor Myint* en sy vrou, May*. Hulle het alles verloor as gevolg van hul passie om die Evangelie te deel. Plaaslike dorpenaars – bemagtig deur die staatsgreep – het hul huis vernietig en hul familie gedreig.

Back To Top
Soek