MIANMAR – Moe Moe*, ʼn gelowige van Kayah-staat, is herhaaldelik weens die geweld ontwortel. “Dit is uitdagend om elke keer te vlug,” sê sy. Bid vir vrede en deursettingsvermoë vir jou suster.
Prayer Points