Ons webtuiste is nou slegs in Engels beskikbaar. Sommige aflaaibare hulpbronne (soos gebedskalenders) bly steeds in Engels en Afrikaans beskikbaar op die Engelse webtuiste. E-posse en WhatsApp-boodskappe sal steeds in beide Engels en Afrikaans beskikbaar wees, maar alle skakels sal jou na die Engelse webtuiste lei.
Besoek asseblief ons Engelse webtuiste vir ons nuutste inhoud.