Skip to content

15 Januarie 2025

Bid dat God die Taliban-leiers se harte sal verander. Vra God om hul ingesteldheid teenoor Christene en ander geloofsminderhede te versag.

Lees verder

14 Januarie 2026

Bid saam met Aisha*, wat Jesus in ʼn droom ontmoet het en die Islam-geloof verlaat het om Hom te volg. Sy vra: “Bid asseblief dat ons baie dissipels sal toerus en dat die aantal volgelinge van Christus regoor ons land…

Lees verder

13 Januarie 2026

Bid vir die Christene in Afganistan wat steeds volhard ten spyte van die Taliban wat die afgelope vier-en-ʼn-half jaar regeer. Vra God om sy mense te beskerm en aan hulle ʼn gees van hoop en vrede te gee.

Lees verder

12 Januarie 2026

  • Corrin Durrheim

Bid dat die Nigeriese regering alles moontlik sal doen om mense teen geweld te beskerm. Vra God om in beide die regeringsamptenare en mense wat die geweld veroorsaak, se harte te werk.

Lees verder

11 Januarie 2026

  • Corrin Durrheim

Bid vir Christen-weduwees soos Grace*. Sy moes toekyk hoe ekstremiste haar man aanrand en doodmaak omdat hy ʼn pastoor was. Bid vir genesing, vertroosting en krag. Bid dat hierdie weduwees aan Jesus sal vashou.

Lees verder

10 Januarie 2026

  • Corrin Durrheim

NIGERIË - Dit blyk dat die geweld in noordelike Nigerië nooit gaan ophou nie. Vra God om vrede in hierdie land te bring. Die afgelope jaar is duisende Nigeriese Christene uit hul huise ontwortel.

Lees verder

9 Januarie 2026

  • Corrin Durrheim

ERITREA - Eritrea word deur ʼn brutale diktatorskap regeer. Bid dat president Afwerki se hart van verdrukking na ʼn liefde vir Jesus sal verander.

Lees verder

8 Januarie 2026

  • Corrin Durrheim

ERITREA - Bid vandag vir die sewe pastore in Eritrea wat weens hul geloof gevange geneem is: Dr. Futsum Gabrenegus, ds. Gebremedhin Gebregiorgis, dr. Kuflu Gebremeskel, ds. Million Gebreselassie, ds. Halie Naziga, ds. Kidone Weldou en dr. Tekieab Menghisteab.

Lees verder

31 Desember 2025

  • Corrin Durrheim

MEXIKO - Dink aan Christene regoor die wêreld wat hoop en bid vir vrede en vryheid in 2026. Vader, ons bid dat U verandering sal bring in die lewens van ons broers en susters wat so baie waag om U…

Lees verder

30 Desember 2025

  • Corrin Durrheim

MEXIKO - Dwelmkartelle het waarskynlik die rehabilitasiesentrum se direkteur geteiken. Geloofgedrewe sosiale inisiatiewe word dikwels as bedreigings beskou, en hy het hom daarvoor beywer om te keer dat jongmense by misdaad betrokke raak. Bid vir Christene in die gebied wat…

Lees verder
Back To Top
No results found...