Skip to content

18 Maart 2024

Die Golfstreek - Bid vir beskerming oor die ALIVE-geletterdheidsentrums se bediening, wat mense van alle ouderdomme help om te leer lees, skryf en tyd daaraan te spandeer om die beloftes, vertroosting en hoop

Lees verder

17 Maart 2024

Sentraal-Asië - Mahri vra ook dat ons vir haar bid vir beskerming en dat sy samesyn in haar nuwe tuiste sal vind. “Bid dat God my sal help om broers en susters te vind. Ek het ʼn behoefte aan ʼn…

Lees verder

16 Maart 2024

Sentraal-Asië - Mahri* het talle kaartjies en briewe van bemoediging van Geopende Deureondersteuners regoor die wêreld ontvang, sy sê: “Dankie vir julle liefdevolle boodskappe. Bid vir my veiligheid.”

Lees verder

15 Maart 2024

Sentraal-Asië - Prys God vir Sy leiding en dat ons suster, Mahri*, na ‘n kollege in ‘n verafgeleë stad kon gaan. Hier is sy verwyder van haar neerhalende Moslem-tante, wat haar getart het en geweier het dat sy kerk toe…

Lees verder

14 Maart 2024

Sentraal-Asië - Tilana woon tans in haar ouerhuis en vrees vir haar lewe in ‘n vyandige omgewing. Haar familie ondersteun nie haar bekering nie en sy voel alleen – bid asseblief vir volharding.

Lees verder

13 Maart 2024

Sentraal-Asië - Tilana se man het haar vir ure ondervra en probeer vasstel wie haar na ʼn ander geloof gelei het. Bid vir beskerming oor die evangelis wat die Evangelie met haar gedeel het en wie se lewe ook deur…

Lees verder

12 Maart 2024

Sentraal-Asië - Tilana sê haar man het vir vier ure aanmekaar op haar geskreeu en haar met sy uitlatings verneder toe hy uitgevind het dat sy ʼn geheime Christen is. Bid vir haar emosionele genesing en God se vertroosting.

Lees verder

11 Maart 2024

Sentraal-Asië - Bid saam met jou suster, Tilana*, in in Sentraal-Asië. Haar Moslem-eggenoot het haar met stokke geslaan toe hy op haar Bybel afgekom het. Sy het vir haar lewe gevrees. Vra God om haar pyn te verlig, haar te…

Lees verder

10 Maart 2024

Sentraal-Asië - Ahmad bid spesifiek vir sy familie en vriende om die Jesus te leer ken wat hy ontmoet het en vertrou. Ahmad vra: “Bid dat God deur my sal werk om die harte van my familielede, vriende en bure…

Lees verder

9 Maart 2024

Sentraal-Asië - Bid vir jou broer, Ahmad, se  beskerming. Hy word brutaal deur sy bure aangerand omdat hy die Evangelie deel. Ten spyte van voortdurende dreigemente, gaan hy voort om Jesus se boodskap te deel.

Lees verder
Back To Top
Soek