16 Mei 2025
PALESTINA - Bid vir ons plaaslike vennootorganisasie in Gaza (naam weerhou weens Irakse winkeleienaars, ontvangers van mikrolenings veiligheidsredes). Bid vir hul pogings om genesing aan getraumatiseerde gelowiges te bring, spesifiek vir die beraders. Bid vir hulle woorde en onderskeidingsvermoë.
