Skip to content

29 Mei 2025

  • Corrin Durrheim

DRK – Bid vir die Demokratiese Republiek van die Kongo se oostelike provinsie, waar duisende mense in ekstremistiese aanvalle gesterf het. Bid vir vertroosting en krag vir hul geliefdes.

Back To Top
Soek