Skip to content

4 Desember 2025

  • Corrin Durrheim

CHINA – Bid saam met ʼn huiskerk in Sentraal-China, wat amptelik ondersoek word ná ʼn verslag aan die plaaslike owerhede. Bid dat hulle met wysheid en krag in hierdie uitdagende situasie sal reageer.

Back To Top
No results found...