Skip to content

28 Mei 2025

  • Corrin Durrheim

SIRIË – In Sirië kan Christene nie hul geloof wettiglik met Moslems deel nie. Enigiets wat beskou word as “om die geloof van ʼn Moslem te skud”, is verbode en strafbaar. Bid dat Moslems die Evangelie op kragtige maniere sal hoor.

Back To Top
Soek