Skip to content

25 Junie 2025

  • Corrin Durrheim

CHINA – Ons vennoot deel: “Die onderwyser het vir my gesê: ‘Die situasie raak al dringender. Vroeg in 2024 is ʼn Bybelklas aan die kaak gestel en die onderwyser is nou ʼn gesoekte man.’” Bid vir beskerming.

Back To Top
No results found...