SOEDAN – “Mense is uiters getraumatiseerd, en dit beïnvloed ons getuienis,” deel ʼn kerkleier oor die kerk wat in noordoostelike Khartoem vernietig is. Bid dat Christene emosionele en geestelike genesing sal ontvang van die oorlog, wat al drie jaar duur.
Prayer Points
