IRAK – Bekeerde Moslems is Irak se kwesbaarste Christelike gemeenskap, wat vatbaar is vir familieverwerping, werksdiskriminasie en selfs fisiese geweld. Bid vir geleenthede vir hierdie volgelinge om samesyn met ander Christene te hê.
Prayer Points